email

Guest Comments

 
Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

Average rating:  
 15 reviews
by Willem-Ben Fourie on Seweweekspoort Akkommodasie

Op die Plaas/Sandrivier --Fritz en Honel-- Baie dankie vir die lekker naweek se kamp daar by julle min mense en plekke laat 'n mens so tuis voel soos by julle en die rustigheid en natuurskoon.Alles was netjies en die badkamers nuut en skoon my vrou was baie beindruk om ook'n bad by die vrou kant te kry. Nogmaals dankie vir die raad en advies en 'n lekker naweek. Groete

by Frans & Dinkie on Seweweekspoort Akkommodasie

Hi Jonel, Baie dankie, die huisie was netjies en skoon met n mooi uitsig. Alles word voorsien soos kerse,skoon beddegoed,netjiese kombuisware, tot kaggel en braaihout. Ben was regtig nice en gasvry en het ons bederf met vars gebakte brood,plaasbotter, heuning en biltong. Sal defnitief weer kom.

by Gert en Annemie Prins on Seweweekspoort Akkommodasie

Dankie Ben. Bergsig gaan jou plek se naam nog hoog dra en dankie vir die lekker tuisgebakte brood/biltong en heuning. ook vir die uithelp nadat Laingsburg "toegemaak" het Saterdagmiddag. Boch Luys Kloof is 'n moet.Wat 'n ondervinding en pragtige natuur. Sien jul weer.

by Loekie Nothling on Seweweekspoort Akkommodasie

Met n motorfiets toer het ek en vriende al twee keer op Die Plaas gekamp. Die geriewe is fantasties, die omgewing is mooi, en die plaas atmosveer is wonderlik. Dankie vir julle vriendelikheid en sien julle beslis weer.

by Johan and Debbie van der Merwe on Seweweekspoort Akkommodasie

Thank you Geoff for a wonderful stay and for sharing a piece of your world with us. The hospitality was amazing and the surroundings spectacular. Thanks to Lena for the delicious vetkoek and Jappie for the help with the fire. PS: We love the jam and chutney. Hope to be back soon.

by Jennifer Bailey on Seweweekspoort Akkommodasie

One of our favourite campsites. All the best for 2013.

by Jurg&Annette on Seweweekspoort Akkommodasie

our arrival at Stone cottage 21h00 on a Fri evening was brightened by the large farmbread hiding under a cloth on the kitchen table! the 4 of us felt like devouring it, but it took us all weekend to do so - thank you! The cottage has character and comfort. Fireplace in the central area heats the whole cottage. Our Braai outside Sat evening after mountainbiking was complemented by the view. Safe and quiet. may you bless people for many years to come.

A pity we only had one night there, however I should say that the place should come with a warning.....the most comfortable bed in the world! Seriously though, a great place for a romantic or rustic getaway, very comfortable and peaceful setting.

Just wanted to say again a big thank you to Frits and you for the very warm hospitality we received this past weekend. Everything was splendid and everybody is raving about the weekend. We had some sports in the poort on the way out, but only pride was damaged. You can have a look here, it is a short trip report about the weekend, some photo’s in the post and links to others. http://www.bmwmotorcycleclubcape.co.za/op-die-plaas-short-trip-report-and-thank-yous

It was great and we loved it. Thanks for all your help in the booking.

Ons het lekker gebly, dankie!

Baie dankie Ons het heerlike naweek gehad. Bedank asb eienaars, ons waardeer hul sorgsaamheid. Wynand en Ronel Viljoen

by Grant McAlpine on Seweweekspoort Akkommodasie

Thank you we did enjoy our stay at Moondance Cottage. Beautiful setting and the bed was really comfortable.

In verband met ons verblyf by Klein Kannaland. Ons het dit baie geniet – baie dankie! Dit was baie lekker dat ons hele gesin (8 grootmense en 2 kleintjies) almal saam in die een huis kon bly

Moondance is beslis 'n juweel en sal dit te alle tye aanbeveel - die ondervinding was baie, baie spesiaal en was net een groot bederf. Ons het dit ontsettend geniet. Dankie vir jou wonderlike aanbeveling. Hoop julle kry sommer baie gaste